die kinders van Arag, sewe honderd vyf en sewentig;
Want baie in Juda was deur 'n eed aan hom verbonde, omdat hy die skoonseun was van Segánja, die seun van Arag, en sy seun Jóhanan die dogter van Mesúllam, die seun van Berégja, getrou het.
die kinders van Arag, ses honderd twee en vyftig;
En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja.