2 keer in AFR53
En Asgur, die vader van Tekóa, het twee vroue gehad: Hélea en Náära;
en Náära het vir hom Ahússam en Hefer en die Temeniete en die Ahastariete gebaar. Dit was die seuns van Náära.