En hulle het die ark van God op 'n nuwe wa vervoer en dit uit die huis van Abinádab, wat op die heuwel is, gebring. Terwyl Ussa en Agjo, die seuns van Abinádab, die wa drywe,
met die ark van God, het Agjo voor die ark geloop.
en Agjo, Sasak en Jerémot
en Gedor en Agjo en Seger.
en Gedor en Agjo en Sagaría en Miklot.
En hulle het die ark van God op 'n nuwe wa vervoer uit die huis van Abinádab, en Ussa en Agjo het die wa gedrywe.